Proudly South African

Tonight I tought Kim, from the blue team to toi-toi.  Viva Mandela! Viva!
Kim you are great!

Soud Afrikaners, ek wil maar net se ons maak julle trots.  Daagliks word daar Afrikaanse lesse gegee en bloed is dikker as water.  Hou ons dop want ons gaan hierdie Amerikaners ore aansit.
Ek wil maar net se ons mis die braaivleis en biltong!
Dankie vir julle ondersteuning, julle is great.