NEWS FROM MY TENT…
Never in my life would I have believed that the experiences I am living now would form part of my life!! I thank God for the chance of being here and sharing in this rich and life changing experience!! The past few days was tough… physically I feel a bit tired and we as a team have decided on a day of rest today in preparation of our ministry that will start in full swing tomorrow!!
Ek moet eerlik wees wanneer ek in my taal skryf en daarom kom die woorde ook meskien makliker… Ek verlang werklik na my ouers by die huis… daardie liefde… en kombuis! Ek dink ook baie aan my vriende… die tiere daar by Daniel Pienaar in Uitenhage… my broers, ou Coena en Otto… Juba en die maters van Londres… Mag dit werklik goed gaan met elkeen van julle en laat bietjie ñ “comment” of twee agter voordat julle die webblad verlaat!! En my ouers… julle mag maar in Afrikaans tik… dan klink dit dalk meer soos julle!! Baie Lief vir julle twee en dankie vir my grootmaak!!!
Ek sien uit na die werk wat more begin! Ek en Jakkie gaan ñ toilet se deur hang en dan so een of twee
swaaie opsit vir die kinders by die skool… Wens my
pa was hier met al sy tools… Hier is daar maar min van,
gelukkig is die “locals” baie gewillig en gaan ons maar ñ hammer of twee probeer leen.
Please keep on praying for us…
– Physical strength
– Spiritual growth
– Sensitivity for the culture
– Protection over our belongings
Well, I am off to bulid myself a toilet door…
Hope to hear from you!!!
God Bless
and lots of love!!!
Stefan
