…ons bloed is geel!




God se lig wat skyn in die donker wereld!!
Ek wil net vir my span se julle is great en ek sal enige tyd saam met julle ‘n “Worldrace” doen.
Dankie vir julle harde werk en toewyding!  Lief julle baie, julle spanleier.